Beesskaal (Model: P3000 Swaardiens Wegkrat)
R 47 150,00Price
Swaardiens P3000-beesskaal met robuuste wegkrat, ontwerp vir veilige en akkurate weging van beeste.
Kies jou produk en laai jou huidige brandmerk foto op. Ons gebruik dit om jou bestelling volgens jou spesifikasies voor te berei.